Pieta Venter

Bio

Started my career as a songwriter, singer and entertainer during 2015 performing as a solo artist with guitar and own sound equipment and have recorded and released seven albums (CD's) with resent releases on Spotify and all major digital music platforms worldwide.

Not only does my voice master Country music but also covers a great selection of 70's, 80's, Rock, Reggae and Afrikaans Pop genres, entertaining people with different age groups and various audiences across South Africa.

Posts

Pieta Venter's picture

Pieta Venter added 244 new videos

Sy het jou hart kom steel
My storie oor die gevoel wanneer die meisie wat jou hart laat ontplof jou vir die eerste keer soen.
22 July 2025

Videos

Dit is my storie waar ek van die land se regeering vra om die doodstraf terug te bring.
Dit is my storie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie, wie jy diep binnekant is, dit is wat tel.
Dit is my storie waar ek jou kom haal en saam met my vat vir die res van ons lewens.
Dit is my storie van my erfenis wat my ma van my weggevat het oordat sy dink ek is 'n straat kind.
Hierdie is my storie waar my lewe soos een lang rit voel, sonder begin en sonder 'n einde.
Dis my storie van ouderdom wat stadig inkruip en jou sintuie aantas, iets waarmee ons almal sukkel.
Hierdie is my storie oor my vinnige besluite en my onmiddelike optredes my hele lewe lank.
Die is my storie waar ek my liefde vir die bosveld saamsmelt met die liefde vir my meisie.
Dis my storie hoe ek die meisie in my lewe beskryf. Luister nou op Spotify Pieta Venter
Hierdie is my storie oor hoe somtyds jy so op eendag gelukkig kan voel dat jy net daar oor moet sing
Hierdie is my storie en my gevoelens oor daardie spesiale meisie in my lewe en wat sy aan my doen.
My liefdes opbreek dink ek elke keer as die foon lui dat dit is sy wat bel, maar dit is nie.
As jy seer kry sluit jy jou hart toe agter slot en grendel sodat niemand daar naby kan kom nie.
Hierdie is my storie van my beste vriendin wat nie liefde kon vind nie toe offer ek haar myne.
Verlore liefde wat my uit die bloute wakker bel om te sê dat sy by my wil wees.
Liefde wat sterk is en nog al die tyd net sterker groei wanneer ons tyd saam met mekaar spandeer.
Hierdie is my storie waar ek van jou vra om net lief te wees vir my en om altyd daar vir my te wees.
Dit is my storie van pa wees en dan word die kind skielik van jou weggevat. Luister nou op Spotify!
Die verlede kan ek nie verander of uitvee nie, so ek hoop dat die toekoms beter sal wees.
Liefde wat soos 'n dief in die nag jou hart weg steel en daar is niks wat jy daaraan kan doen nie.
Lekker tye saam met vriende op 'n heerlike somers dag en al die verigtinge wat plaasvind.
As my verlange na jou groot is en die maan helder en vol is. Kry die volle liedjie nou op Spotify
Die is my storie van 'n vakansie by die see saam met die liefde van my lewe. Nou op Spotify!
Die gevoel om verlief te wees en heeltemal verlore te voel sonder haar, die liedjie nou op Spotify.
Van te veel liefdes teleurstellings sal ek nooit weer iemand lief kan hê nie... toe kom jy!
By Topaz in Pretoria toe ek daardie een meisie ge-eye het en haar gevra het om met my te dans.
My storie oor hoe TikTok ons lewens oorgevat het en ons nie meer tyd het vir enige iets anders nie.
Die plek in Groot Marico by die Mampoer fees het ek lekker saam met die "locals" gekuier en gesing.
Hierdie is my storie hoe ek uitsien na Vrydag aande, om saam met vriende te wees en om te dans.
Ek wag vir daardie dag dat alles in plek gaan val en ons mensdom saam in vrede sal kan saam lewe.
Ek het die meisie van my drome gevra om my valentine te wees en hoe sy my laat voel het.
I asked my girl to be my valentine not just once every year but every day, every year.
My story of how I struggle with self fought battles within myself wondering if I will win or loose.
Hierdie is my storie hoe ek reminis oor die verlede toe Blackberry fone met BBM die in ding was.
Daardie sexy girl wat almal begeer maar sy hou net van my, dit laat my voel soos "I'm the man".
This is my story where I took a short video at one of my gig nights last weekend.
Romantic evening setting, laid back by a fire on the beach with the waves crushing in your ears.
This is my story of what I will do for the person that shows me that they care for me.
In my relationship my lover left me, after she had regrets I extended her an invitation to return.
When I was young, fun and energetic, I spent most of my Saturday nights on the backseat of my car.
This is my story where I can't afford your love, but what I can offer you is... All of me.
Die tema liedjie is gewild en skryf woorde uit my eie verhaal hoe ek dit beleef het in die tjoekie.
My storie oor die gevoel wanneer die meisie wat jou hart laat ontplof jou vir die eerste keer soen.
My most loved TV program (series) from my childhood, waiting a week just to watch the next episode.
My story of love lost, after all the good times spent together and the beautiful memories we made.
My story of my love I have for a special girl that she is more valuable to me than silver or gold.
Ma gee dit wat my vader vir my agtergelaat het vir my broer, oordat sy dink ek dit nie verdien nie.
This is my story of how much I miss my father that has passed away.
As die president van Suid Afrika my een versoek sal aanhoor, bring terug die doodstraf!
Kaalvoet onder die son
Popeye in a Pickup
Wees My Valentine
Die Mooiste Meisie
Ons Roep Oor Die Lande
Verslawing maak seer
Hy roep my saam
Under The Moonlit Sky
Be My Valentine
Sal Jou Robin Hood Wees
Wees My Valentine
Because You Care
Psalm 95
Luister
Secretly
My Love Is A One Way
Still Love You Then
The Perfect Man
Wedding Wishes
Who am I
Moment in Time
My Prayer
Please don't Leave
Dust On The Windmill
All Because Of You
Midnight Train
Simple Life
Kyk vir My
Dapper Muis
Eindelose Rit
Gemiste Oproepe
Onsigbare Lyne
Sy het jou hart kom steel
Vrydag Nag Ligte
Gee my jou hart #afrikaans
Onthou
By Jou7 #afrikaans
Onbreekbare Bande
Hoor Jy Asseblief
Oranje Blanje Blou
Lianie
Dear Ol' Daddy
Wat is jou Naam
Dans in Afrikaans
Stap deur my Gisters
Sonskyn en Braaivleis
In My Arms
Dans in Afrikaans
More Than You Know
Psalm 91
Beauty Queen
Tik Tok Tyd
Bless Africa
Wat Is Jou Naam
Somer-Sonne
Sonskyn en Braaivleis
Onbreekbare Bande
Die Mooiste Meisie
Bosveld Nooi
Dapper Muis
Kyk vir My
Die Engel by My
Hart van Staal
Dans in Afrikaans
911
By Jou
Beauty Queen
Agter Die Tralies nou beskikbaar op https://www.buymusic.co.za/artist/PietaVenter
Toe Kom Jy
15 December 2025
Kaalvoet Onder Die Son
Sneeuwytjie
Die Padda Prins
Dans in Afrikaans
Love Doesn't Rewind
Country Mouse Blues
Riding Through The Rain
My Blue-Eyed Jane
Her Lying Eyes
Last Dance With You
Love Letters
Dust On The Windmill
Old Road To Home
Take Me Back Again
After All
Heart and Mind
Simple Life
Until I Die
911
Her Little What's It
Any Old Time
You And My Guitar
Onthou
Fifteen Years Ago
Dear Ol' Daddy
In The Eye Of The Storm
Kyk Vir My
Dapper Muis
Die Padda Prins #afrikaans
30 November 2025
In My Arms #nuwemusiek #afrikaans
Because You Care #countrymusic #newmusic
Air-Wolf
28 November 2025
24 November 2025
24 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
23 November 2025
22 November 2025
22 November 2025
22 November 2025
21 November 2025
21 November 2025
20 November 2025
20 November 2025
20 November 2025
20 November 2025
19 November 2025
19 November 2025
19 November 2025
18 November 2025
18 November 2025
18 November 2025
18 November 2025
18 November 2025
17 November 2025
16 November 2025
15 November 2025
13 November 2025
13 November 2025
30 October 2025
30 October 2025
27 October 2025
24 October 2025
21 October 2025
19 October 2025
18 October 2025
17 October 2025
07 October 2025
03 October 2025
01 October 2025
02 September 2025
23 August 2025
Thirsty Whale Restaurant
20 August 2025
17 August 2025
11 August 2025
05 August 2025
04 August 2025
02 August 2025
01 August 2025
Die Padda Prins
31 July 2025
28 July 2025
26 July 2025
26 July 2025
24 July 2025
24 July 2025
24 July 2025
22 July 2025
22 July 2025
21 July 2025
21 July 2025
18 July 2025
17 July 2025
17 July 2025
17 July 2025
17 July 2025
17 July 2025
17 July 2025
17 July 2025
16 July 2025
16 July 2025
15 July 2025
14 July 2025
12 July 2025
12 July 2025
11 July 2025
11 July 2025
11 July 2025
11 July 2025
11 July 2025
South Coast road trip
06 July 2025
Moment In Time
My Prayer
Die Padda Prins
26 November 2024
ZAHibberdene, South Africa
In operation since: 
2015

Contact

0609011170
0609011170
Pieta Venter

Followers (1)

Advert
https://www.bush-fire.com/